| Louw
Museum:
Nog
eenmaal wil ek in die skemeraand Weer op ons dorp en by ons dorpsdam staan,
Weer met my rek op in die donker skiet, En luister, en al word ek seer en
dof, Hoe die klein klippe ver weg in die riet Uit donker in die donker
water plof. N P Van Wyk Louw |

click on
thumbnail for enlarged pic 
click on
thumbnail for enlarged pic
|